Sonskyhoekie Speelgroep
 

Sonskynhoekie speelskool

die lekker plekkie vir opvoedkundige plesier

  • kom speel en leer in ons groepie
  • ouderdom vanaf 18
  • opvoedkundige speelskool gebaseer op Christelike waardes
  • begrip en liefde
  • Tumbling Tigerz sport
  • StimuZone rekenaarklasse
  • Be Sharp Beetles musiekklasse
  • Ouers kry terugvoering en verslae

Inge se klas 

 (laas opgedateer: 12 November, 2018)

Speel-speel opvoedkundig

Tumbling Tigerz sport

Rekenaarklasse met StimuZone

Musiekklasse met Be Sharp Beetles

Buitelugaksie

 

Besoek ons op Facebook
Besoek ons op Facebook